Wil jy bydra tot die voortbou en ontwikkeling van Hoërskool Die Wilgers, maar weet nie altyd hoe nie?

Die Wilgies Besigheidsnetwerk bied jou ‘n geleentheid om dit te doen, deur te doen wat jy elke dag reeds doen.

Wat bied die Wilgies Besigheidsnetwerk my as ….

  • Die Wilgies Besigheidsnetwerk, is ‘n interaktiewe kliënte kommunikasie App
  • Blootstelling aan Hoërskool Die Wilgers se ouers, alumni en besigheidsnetwerk.
  • +/- 2000 Ouers in die skool wat besighede, wat die skool ondersteun, sien as voorkeur besighede.
  • +/- 60 000 Besoekers per jaar aan die skool gedurende sportbyeenkomste wat bekend gestel gaan word aan die Wilgies Besigheidsnetwerk App
  • Jou eie admin paneel, waar jy direk met jou kliënte kan kommunikeer 24/7/365
  • ‘n “Word of Mouth” produk in jou kliente se hande waarmee hulle jou besigheid kan bemark 24/7/365
  • Spaar R1 000’de op bemarking, deur direk met jou kliente te kommunikeer.
  • PS: Kry jou kliente om jou te “Like” op die App, en laat jou App spasie vir jou werk. Hierdie is nie ‘n Yellow pages produk wat net vir jou blootstelling bied nie, dit is ‘n bemarkingsplatform waar jy direk met jou kliënte kan gesels op ‘n produk “selfoon” wat hulle heeldag by hulle dra.

 

 

  • Kan vinnig besighede opsoek van ander ouers binne in die skool en ook besighede wat die skool ondersteun.
  • Direkte navigasie na besighede, sport en ander gebeurtenisse.
  • Kan gebruik maak van spesiale aanbiedinge van besighede.
  • ‘n Lys van meer as 13 000 plekke van belang reg oor Suid Afrika kom baie handig te pas as jy reis. Hierdie sluit in Hospitale, Polisie Stasies, Strande, Museums, Skole en nog baie meer.
  • Jy kan sien watter ou Wilgies het hulle eie besighede, en hulle ondersteun.
  • Jy kan die skool ondersteun.
  • Kry kennis van Alumni byeenkomste.
  • Wees steeds betrokke by jou skool, en help hulle om die toekoms van die huidige Wilgies  te verseker.
  • Jy kan poste adverteer aan Gr12 leerlinge en ook so help op die Wilgie toekoms te bou.

Kies die Beste Advertensie Opsie Vir Jou Besigheid.

Druk op die bannier of spasie naam vir meer inligting

HoofBorg Banier

Interaktiewe Banier Spasie

4 Rol Baniere

Skakel deur na jou webtuiste

Sub Kategorie Baniere

Laat jou diens of besigheid uitstaan

Besigheid Spasie

Onbeperkte kliënte kommunikasie